Reuben's Restaurant & Bar
Reuben's Restaurant & Bar
"The kitchen is territory where there are always discoveries to be made."

- Grimod de la Reynière




Kontak

Adres: Huguenot Straat 19, Franschhoek.
Telefoon: 021 876 3772
Faks: 021 876 4464
E-pos: reservations@reubens.co.za

Besprekings is belangrik en moet ten minste twee weke vooraf geplaas word.

Aanwysings vanaf Kaapstad na Franschhoek:

Neem die N1 uit Kaapstad totdat by die tweede afrit na Paarl, +- 40 minute. Neem afrit 59 en volg die R301 vir 25 kilometer tot aan die einde van die R301. Draai links op die R45 en volg die pad tot jy Franschhoek bereik, +- 10km. Reubns is in die hoofstraat aan die linkerkant, net na die poskantoor. Daar is ‘n groot Reubens teken aan die buitekant.